Zia Grobler

Marais Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur van my rok het ek gekies om by my persoonlikheid te pas . Uniek en onvergelykbaar. Ek wou uitstaan teenoor die res en dus daarop die kleur oranje gekies. Toe ek my rok aanpas het ek geweet dits die een vir my! My rok is elegant en kleurvol met n titsel goud.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my rok was my tannie Reche. Sy het 15 jaar terug getrou in n orange rok en dit het my geinspireer om buiten die norm te kyk en die rok se kleur te kies.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was al die goue blomme wat oor die hele rok versprei .Dit het verskillende skakerings vertoon in die sonlig en het die oranje kleur gekomplementeer. My rok was sag en vlooiend .

Datum van matriekafskeid?

2024-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media