Zhantè Hopkins

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nooit geweet hoe ek my rok wil hê of hoe hy moet lyk nie,al wat ek geweet het is dat ek nie n girly rok gesoek het met n slit nie,ek wou iets dra wat my persoonlikheid uitdruk en sodoende myself

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is deur die ikoniese series ‘Riverdale’ geïnspireer waar ‘Alice Cooper’ met ń asemrowende en eenvoudige rok loop.Spesifiek in episode (S2 E5)het ek dadelik besluit dat dit die ontwerp vir my rok is, met n paar veranderinge en bewondering oor my kleur het ek my droom rok uiteindelik laat maak by Jolache Couture.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was beslis my broekpak,die steuntjies oral en my romp wat afhaalbaar was.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media