Zeske van der Merwe
Hoërskool Bellville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Wat my rok uniek maak is die kans wat ek gewaag het om ‘n mengsel van materiale te gebruik om ‘n deurskynende effek te skep wat bestaan uit drie lae deursigtige materiaal. My rok is ook uniek agv die rug wat slegs uit mesh bestaan en n illusie skep dat dit ñ oop rug het.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Bellville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was om iets te ontwerp wat ek nog nooit van tevore gesien het nie en wat elegant en modern voorkom.My grootste doel was om n impak te maak, koppe te laat draai en onthou te word.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeid rok was die ontwerp daarvan en die proses om die perfekte mengsel van materiale te vind wat my droom styl weerspiëel.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05