Zenobia Slabbert
Eunice High School



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is nog altyd mal oor seegroen en wou graag n rok dra wat by my oë pas. ń Maand voor die afskied kon ek nogsteeds nie op n rok besluit nie, maar toe maak dié rok sy opwagting: Seegroen en iets anders as wat mense sou verwag ek ooit sou dra.