Zenita Foss

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is oor die algemeen ń "plain-jane", maar ek het my matriekafskeid as die guldige geleentheid gesien om ń rok te dra wat my uit my gemak zone plaas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die adrenalien wat deur my are gejaag het toe my ma vir my sê dat ek die volgende dag vir die tannie al my idees moet gee (op daai oomblik het ek nog glad nie na rokke of inspirasie gesoek nie).

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Virseker die voorste, boonste deel van my rok wat lyk soos vlamme wat opskiet. Die "vlamme" herinner my dat ek vreesloos is en dat elke dag ń geleentheid is om my vlerke te sprei, nes ń vuur wat versprei.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media