Zenanke Vorster

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Asemrowend, sharmant en pragtig is die woorde wat ek gesoek het met die ontwerp van my rok. Ek het n minimalistiese wit rok met fyn patrone op en blomme wat jou asem sal weg slaan. Die slit is hoog genoeg om jou aandag te trek maar lank genoeg om alles toe te maak. My rok is eie van sy soort en een wat vir nog lank geskiedenis gaan maak. Die rok spel Zenanke op klomp verskillende maniere. Dit is n rok wat vinnig op die oog af net na n eenvoudige rok lyk maar met nadere ondersoek sal jy sien dat die rok baie verskuilde unieke eienskappe het. Die blomme op die rok weerspieel my selfversekerheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media