Zayia Brakni

Hoërskool Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok: Kleur: Plum burgandy Tema: Stary night and Fairytales Look: Bosnimf

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Ouma het gesê mens moet n rok he soos geen ander en moet iets besonders wees! Soos uit n sprokie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was toe ons fotos gaan neem het met die rok. Toe wys dit hoe mooi die rok eindelik is.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media