Zavannah Pretorius
Punt Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons het n rok gesoek wat bo al die ander uitstaan. Nie net iets gewoons nie, maar n “statement” maak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Gigi Hadid se metgala rok van 2018.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dat my ontwerper absoluut dit wat ek wou hê vasgevang in dit wat hy gemaak het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19