Zaskia Botha
Hoerskool Centurion



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het soos n prinses gevoel in my droomrok. My ma se vriendin Brenda Howard het my droomrok laat waar word. My rok het 14 lae gehad wat my beskerm het ,dit het ook simboliese waarde aan my hart en hoe ek mure gebou het om myself te beskerm. Die blare op my rok het simboliek aan nuwe begin en nuwe lewe. Ek wou nie soos al die ander meisies lyk nie en het iets uniek gesoek wat my sal laat uitstaan. Ek en Matthew het definitief uitgestaan. Dit was sy matriek afskeid en hy het vir my die geleentheid gegee om sy date te wees. My fotograaf was Thapelo Marota. My hare en grimerimg was gedoen deur Velezqa en Meghan.