Zanye de lange

CVO Vivo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is na Amanda Goosen in Pieterburg toe, to ek aan matriekafskeid begin dink. Ek het van die begin af die idee van my rok in my kop van n swart rok met n bietjie iets anders wat uitstaan. My rok het my persoonlikheid weerspeel. Ek is nog altyd n "plain jane" so ek wou iets buite my gewone doen vir my rok. Ek het met Amanda gepraaat oor my idees en sy het alles saam in die sprokie rok ingesit. My oom het my rok gekoop want hy het gese dis my aand om een keer in die kolig te wees.
Die A-line met fdie sleep is plain maaar het ook genoeg drama om die rok uniek te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media