Zanthé Pieterse
Hoerskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok beklemtoon my figuur en straal my persoonlikheid uit
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Na vele passings met verskillende style het Ek die rok op oorsese model gesien en daar van gehou
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die lang slit en die sleep
Datum van matriekafskeid?
2024-09-28