Zante Britz

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit op hierdie ontwerpkeuse, want dit wys wie ek is, my persoonlikheid word uitgebeeld in die rok, van my meer kunstige kant wat bo op die korset gedeelte is, tot die meer sagte en rustige gedeelte wat deur die romp uitgebeeld word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Kuns is ń groot passie van my, dit het my geïnspireer, al die klere wat ek met verf op n doek kan verf, kon ek uiteindelik dra, en deel maak van my, soos my kunswerke.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok was die klein detail wat op my rok was en al die klere, die klein blare en blomme het alles bymekaar gebring as een kunswerk.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media