Zanli Smit

Hoër Meisieskool La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

N geel ballgown vol groen, swart en pink blomme met n oop rug en n ligte nude pink net laag oor die die mostert geel aan die onderkant van die rok. Die rok het n ronde neckline en dun strappies oor die skouers. Die blomme was bo en het geluidelik minder geraak na onder.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media