Zanique Reineke
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeid rok is 'n pragtige, elegante, kleurvolle meesterstuk wat ek van Sandton City gekoop het, ingevoer vanaf Amerika. Die ontwerp is uniek en opvallend, met lewendige kleure wat my persoonlikheid perfek weerspieël. Dit voel soos 'n ware droomrok wat my spesiale aand nog meer onvergeetlik gemaak het.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om so besonders, spesiaal en uniek te voel op my spesiale dag. 'n ontwerp en styl wat my figuur pas en my persoonlik perfek weerspieël.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Elke hand aangewerkte kraaletjie en kleurryke, unieke uitgewerkte blomme patroon op die bostuk van my rok.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21