Zanieka Strydom

Höerskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het my persoonlikheid weerspieël deur my sagte geaardheid na vore te bring. Dit was werklik my droom rok en het my soos n prinses in n sprokies verhaal laat voel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media