Zanie Huisamen

Paarl Girls’ High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Nog nooit kon ek presies se hoe my rok moet lyk nie. Ek het van so baie verskillende style gehou en dit het net die soektog baie moeilik en lank gemaak. Ek het probeer om te mik vir ietsie elegant en tydloos. Hierdie rok is ontwerp deur Genevieve Atelier en het dadelik my oog gevang. Ek is mal daaroor!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media