Zani Venter

Hoerskool DFMalan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My verjaarsdag en matriekafskeid gebeur op dieselfde dag. Ek Wou skitter met blink kraletjies en Klein detail plooitjies op my bostuk. My broek onder my rok het my geleentheid gegee om sorgeloos te kan speel. My rok Se band moes die balans tussen my bostuk en rompgedeelte bring.Konings Blou is my en Jeandre se gunsteling kleur. . Met my Oumas Se juwele en spesiale boodskappe van my Oupas, Ouma, MA, PA en Boetie wat binne my romp gedruk was, was ek reg vir my aand

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media