Zanell Ihlenfeldt

Hoërskool Pionier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Prentjie van rok gesien, my hart verloor,,Materiaal gekoop in Durban,
N baie spesiale tannie in Hluhluwe, Anel Abrams, het hierdie asemrowend rok vir my bewaarheid, presies wat ek oor gedroom het, soos n model gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media