Zanel Potgieter
Impaq Homeschool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is 'n elegante diep rooi kleur,wat deur Scarlett Fashion ontwerp is,ek het hierdie rok gekies vir sy eenvoudige en praktiese ontwerp en die sakke maak dit iets heeltemal anders.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Impaq
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok hê wat selfvertroue uitstraal, eenvoudig, elegant, maar ook prakties is. Die helder rooi kleur laat my uistaan en die sakke maak dit net soveel gemakliker en uniek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is definitief die sakke! Dit voeg iets besonders by en maak dit baie meer uniek.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-26