Zanel Holwill
Hoër Meisieskool Bloemhof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ‘n weerspieëling van wie ek is: modieus, dramaties en elegant. Geel straal warmte uit en is die gelukkigste kleur van alle kleure. Die silhoeët is simplisties maar steeds verbeeldingryk. Carmen Rose Couture het my droom rok ontwerp en gemaak.