Zané Zondagh
Hoërskool Duineveld



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Al van kleins af het hulle altyd vir my gese "Hoe rooier hoe mooier" , Ek het besluit om die mooiste rooiste rok te hê , die Tannie na wie ek gegaan het , het werklik my drome laar waar word. Dit is beslis die rok van my drome gewees!