Zane Muller

Hoerskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die treffende kleurvolle rok het my naam geskree. Met die eerste kyk wat ek die goud en blommetjies materiaal gesien het, het ek myself gesien as die blonde kop prinses wat kan blom daar waar ek eerste geplant is.

Ek kan met trots sê dat my drome waar geword het en ek vir die eerste keer kon voel hoe om soos n prinses te kon lyk.

Die kleurvolle goue rok skree my persoonlikheid …

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media