Zané Engelbrecht

Witteberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die skoenlapper ontwerp het dadelik my oog gevang. Ek was opsoek na 'n rok wat nie oordadig was nie, maar eerder elegant. Die kleur van die rok het ook vir my uitgestaan en dit pas by my oë. ' Love at first sight' was my gevoel toe ek die rok vir die eerste keer aanpas!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media