Zandrie Coetzee
Ferrum hoerskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok bestaan uit 'n Blom kant en' n romp met skitterende Blou.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af wou ek nog altyd 'n wye Blou rok gedrae het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My hele uitsrusting was my gunsteling. Van juwele tot skoene.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19