Zandria Bastone

Hoërskool Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van die begin af het ek gedroom van 'n eenskouer rok met die insnyding voor en die mooi oop rug agter. Ek wou nie 'n besige en komplekse rok gehad het nie en daarom het ek 'n eenvoudige en stylvolle rok ontwerp wat almal se oë sou vang en wat die ware ek reflekteer. Die pastel kleur van my rok het my vel perfek gekomplimenteer terwyl die diamant afwerking van die bo rok weer die pastel kleur lewe gegee en die rok laat glinster het dag en nag.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Jim Fouché

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het gegaan vir stylvol en elegant, maar baie gemaklik asook 'n rok wat my persoonlikheid gaan uitbeeld. Ek wou mooi lyk op my spesiale dag in my eie rok wat ek ontwerp het!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was definitief my oop rug en die kleur van my rok wat uniek was!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media