Zandri Nel

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ń romantiese wyn rooi fyn geborduurde materiaal,diep 'v' ,hoë rokspleet en n romp wat aan en af gehaal kan word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was ń idee wat ek al in Gr.9 self ontwerp het een aand. Carike het my idee gevat en aangepas en verbeter. Die gevoel wat ek wou deurgee is geïnspireer deur Lana Del Ray se liedjie 'Summertime Sadness', n bietjie dramaties maar steeeds getrou aan wie ek is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Een van my gunsteling dele sal definitief die romp wees wat ek kon aan en afhaal om twee rokke in een te kry

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media