Zandri du Preez
Ligbron Ermelo
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was vir my n simbool vir lente wat nou hier is, langs my kamer is n boom wat pienk blomme dra met die donker bas.
Dit het my laat besef dat dat of dit donker of lig is in jou lewe jy kan altyd mooi lyk
Ek wou altyd iets buitengewoon gehad het, iets wat my eie persoonlikheid kon uitstraal.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ligbron Ermelo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek hou van skoonheid, varsheid iets uniek
Van kleintyd het ek altyd met n kraletjie in my mond geloop en kinders het gese ek is weird
Met die boom lang my kamer venster het met die pragtige sagte pienk blom en die donker bas het ek besef dis nie my kraletjie in my mond nie maar die sagte pienk blom onder my donker stam
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Als was vir my uniek ek het gevoel soos n bosmeermin
Die sagte pienk wat my die sagtheid gegee om soos n prinses te voel
Die pienk wat deur die donker swart duisternis skyn en my pienk lente bloeisels wat net my rok net soveel karakter gee
Maar my beste deel was om in my bosmeermin rok te klim en hom te dra vir so kort rukkie van jou laaste afskeid groet en soos n 'vintage ' prinses te kon voel vir die hele aand.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19