Zaimé Pretorius



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Daar was teveel idees en ook geen idees nie, die 7de Julie het ons na Be Dazzled in Boksburg gegaan, Ek het oppad soontoe besluit op 'n "sagte Cinderella" patroon. Ons het dit in die ontwerper Dazelle se pragtige hande gelos, kleur, detail ens.
12 Oktober het ons die mystery rok vir die eerste keer gesien en my hart was in ongeloof, my rok is sprokies mooi, elke sagte detail, van die gaaring, die blink net, die blomme en elke steentjie beeld my persoonlikheid as 'n Jong vrou uit.
Die kleur van my rok is my oë kleur en blou verteenwoordig beide die lug en die see en word geassosieer met oop ruimtes, vryheid, intuïsie, verbeelding, inspirasie en
sensitiwiteit. Die woorde beskryf die gevoel hoe ek voel met my rok aan ! !
My hele mens wees word op geweeg deur my GELOOF, my siels diepte, vertroue, lojaliteit, opregtheid, wysheid, selfvertroue, stabiliteit en intelligensie verbind en die kleur blou verteenwoordig dit tenvolle.
Iemand my nou moet vra as ek die dag kon hoor hê sal ek enige iets wil verander dan sal ek sê ja beslis.. .. ek sal vra dat tyd moet stil staan.
Die pragtige ontwetper Dazelle het my rok vernoem na my.
Baie dankie aan Be Dazzled xxx
https://www.facebook.com/dazellebedazzled