Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons kleur Kama was goud en swart. My rok was swart met goue bykomstighede. My rok was klasiek en tydloos. Ek het los moue gekies wat maak dat die rok in meer as een seisoen gedra kan word. My rok is gemaak deur Hantie van House of chic.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek glo eenvoud in n ontwerp dra by tot n totale prentjie van ellegansie by.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die romp was lig en het Lekker beweeg in al die danse
Datum van matriekafskeid?
2024-09-26