Zabeth Breytenbach

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Tydloos en klassiek is die styl waarvoor ek gegaan het. Ek wou iets hê waarin ek gemaklik en myself kon wees en ek het dit beslis gevind! Die A-lyn en halternek van die rok komplimenteer my liggaamsvorm. Die kleur komplimenteer my vel, hare en oë. My tannie het vir my die “clutch`“ gemaak wat perfek by alles gepas het. My rok en aand was tydloos en klassiek`!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media