Yulienke Jacobs

Witteberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van Graad 10 af presies geweet hoe my droom uitrusting moet lyk vir my Matriekafskeid. Ek was al bevoorreg om mooi rokke te dra in die verlede en het iets anders tog stylvol gesoek wat by my persoonlikheid pas

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Witteberg Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iets anders waaroor ek al vir twee jaar gedroom het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Om te sien hoe elke deel van my rok ń realiteit word. Van die kant wat ń jaar voor die tyd gekoop was tot hoe elke stukkie kant wat uitgesny en opgewerk was my droom oortref het. My Matriekafskeid rok het lang moue met ń jas bo-oor en ek het nogal gedink dat ek baie warm sou kry. Toe is my Mariekafskeid op die koudste dag van die jaar in Bethlehem. Die Here gee toe vir my die perfekte dag saam my perfekte rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media