Yolanda Massyn
HTS Witbank



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons kleurskema was gekies om neutraal en aards te wees. Dit verteenwoordig ons diepe liefde vir die natuur en ons persoonlikhede word daardeur gereflekteur. Die rok is olyfgroen en die idee van die rok is deur Jolinda Nel lewend gebring. (Facebook: MORÉ bespoke) Die rok is baie stylvol in sy eenvoud sonder te veel drama wat aandag trek.
Ons het ook 'n donkiekar gebruik wat self deur Luan se pa gebou is vir die matriekafskeid. Die blomme om die donkiekar te versier is verkry uit die veld en uit ons eie tuine.