Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het gesoek na iets vars, anders en nuut, en het hierdie rok raakgeloop van White Runway in Australie. Hulle het egter nie hier afgelewer, en toe ek uitvind my ma se vriendin van Sydney is oppad om te kom kuier, was dit 'n teken! Sy het die rok vir my gebring!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
AHMP
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die varsheid, vrolikheid en skoon gevoel wat die rok my gee. Ek was dadelik verlief op die kleur en snit.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek was mal oor die lengte, weg van die tradidionele sleeprok, dit het bygedra tot die vars, vrolike gevoel.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05