Yanke Minnaar
Hoërskool Stellenbosch
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hordes rokke aangepas maar die ene het met vêr gewen. Die rok is n elegante, tydlose en n unieke ontwerp. Ek het iets gesoek wat blink en n anderste “touch” het. Die rok het soos n handskoen gepas en my goed gekomplimenteer. Die rok se kralletjies by die arms het vir my uitgestaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Stellenbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was definitief n rok wat almal se koppe laat draai en n rok wat n modeverklaring maak. Ek het iets gesoek wat mooi pas en blink.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my rok was my hele rok. Ek is mal oor hoe my rok gelyk het van kop tot tone. My haar styl, grimering en handsak het die rok baie goed gekomplimenteer.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05