Yamile Stuart

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok bestaan uit 3 lae lap.
Die boonste dele van die rok bestaan uit n mauve lap met silwer sequins. Bo oor die boning en cupping is daar nude pink blomme geborduur en perels van gewerk om die boning en cupping toe te maak. Die boonste en onderste deel is geskei deur n pink fluweel beldjie. Die onderste deel van die rok bestaan uit n menskleur mesh onderrok met die sequin lap bo oor. Laastens is die geborduurde blomme (op tulle lap) oor die sequins vas gewerk dat die blom patroon teen die rok op rank en geleidelik minder raak na bo. Die borduurwerk en perels is dig gepak om die slit.
Die rok het n slak , meermin vorm, n Lang slit , dun strappies, geen lae bors opening nie en geen lae rug nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media