Xanthe Hattingh
Hoerskool Hugenote
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Daar was 'n behoefte in my om elegant en stylvol te lyk, maar tog ook "sexy" vir hierdie spesiale geleentheid.
Ek het 'n ontwerp gesoek wat vlyend is vir my figuur "body hugging", dit is egter elke meisie se droom om haar beste te lyk op hierdie besonderse dag.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Hugenote
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek hou baie van modes en het inspirasie gekry by Mej SA en Mej Heelal kompetisies op tv.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die slit, korset en versekerlik die blinker patroon.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21