Winey Naudé
Helpmekaar Kollege



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het nie 'n idee gehad van hoe my rok moet lyk nie, ek het vir my ontwerpster gesê waarvan ek hou en sy het die perfekte rok vir my ontwerp wat pas by my uitbundige, stralende persoonlikheid. Anel Botha Couture het verseker my persoonlikheid vasgevang in hierdie rok en ek wou 'n statement maak. Dit is elegant en definitief my styl en die rok weerspieël wie ek as persoon is.