Wilné jansen van Vuuren
Hoër Volkskool Potchefstroom



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My tannie, Enid Becker het my rok ontwerp.
Dis was nog altyd my droom rok!
Ek hou van natuurlike kleure en het by neutraal gebly! Ek is eintlik 'n 'plain jane', maar ek het daardie aand soos n prinses gevoel!