Wilmarie Langeveldt
Ladybrand Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was n royal blou, halter nek rok met n spleet aan die linker kant. Dit was n rok wat baie beplanning nodig gehad he omdat ek seker elemente van my ma se matriekafskeid rok wou inkorporeer.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ladybrand Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My ma het vir haar matriekafskeid n royal blou sequence rok gehad en dit was my inpsirasie. Ek wou met my hele het in haar voetspore volg en het so op my metriekafskied rok besluit.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur van die rok was defnitief my gunstelling aspek van my matriekafskeidrok asook die halternek aspek.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04