Wilana Wolfaardt

C&N Hoër Sekondere Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou 'n rok hê wat uniek is, dit was vir my belangrik dat daar nie nog so rok is nie, maar wat tog by my figuur en persoonlikheid pas. Ek het 3 verskillende foto's vir Elmarane by Orijinel ontwerp (Bloemfontein) gewys en saam het ons dit kombineer en op my droomrok se ontwerp besluit. My gimering en hare wou ek baie natuurlik hê sodat die aandag nie van die rok afgetrek word nie. Die eindproduk was presies wat ek in gedagte gehad het en het bygedra om my aand perfek te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media