Vunique Peenz

Benoni High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek loop al van graad 9 af met n klein prentjie rond van my droomrok. Ek het tevergeefs gesoek na een in die winkels wat naastenby so lyk en uiteindelik het ek my ma oortuig om die rok vir my te maak in my gunsteling kleur. Om te sê ek het fantasties gevoel in my rok is nie genoeg nie, dit was onvergeetlik!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media