Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok wou ek nog altyd iets laat simboliseer het,en nie net enige rok van n rak af of van Pinterest inspirasie foto's nie. Ek het n baie unieke naam (Vivica) met die betekenis "lewende vlam".Ek het toe besluit om my rok volgens die betekenis van my naam te ontwerp.Soos wat my lap geprint is,vol vlamme ,staan niks in my pad om my doel te bereik nie.Die lap verteenwoordig 5 verskillende kleure van die vlamme as ook die effek van die vlamme.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die uniekheid en betekenis van my naam.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die oorspronklike ontwerp van die materiaal en die maak van my rok saam met my Ouma.Van n prentjie in my kop en die talentvolle hande van my Ouma LaSya,wat met elke spelt en laat aande werk tot perfeksie om my pretjie lewendig te maak.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-03