Vine Capes
HTS Drostdy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was nog altyd anders as die normale tienrr. Dis is hoekom my matriek afskeid rok ook anders as die ander sin is. Ek het hierdie broekpak gekies om myself uit te beeld oor ek anders is. My fotos is nie profesioneel geneem nie maar uniek soos ek. Die motor waarin ek gery het was n swart BMW en my metgesel was my hondjie Oreo. Dit was die hoogtepunt van my aankoms by die matriek afskeid