Vianne Crafford

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is baie eenvoudig, swart en stylvol met 'n slit. Die rede hoekom ek swart gekies het, is omdat dit 'n baie elegante effek afgee en saam met die plain swart materiaal het dit ook die styl van my rok gekomplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek en my metgesel het besluit om ons tema vir die Matriekafskeid 'n kombinasie van die films Peaky Blinders en The Great Gatsby te maak. So my inspirasie vir 'n Elegante Swart rok met swart handskoene kom van albei films af.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die slit. Dis 'n mooi fokuspunt wat 'n elegante styl skep en die swart kleur afwissel. Dis verseker ook uniek en "One of a Kind".

Datum van matriekafskeid?

2024-07-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media