Viané Coetzee
Hoërskool Transvalia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het in kontak gekom met Leonard, ‘n ontwerper van Potchefstroom en my visie het lewendig geword. Met blommetjies wat versprei is op die rok, die ‘corset’ en vloeiende romp was dit waarlik ‘n sprokie verhaal!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Transvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok was net een woord: BLOMME! As ‘n lentebaba het ek dit gepas gevind, en dit simboliseer my persoonlikheid perfek! As ‘n getroue “Bridgerton” kyker, het ek gehou van die idee van ‘n sagte romantiese rok en dan natuurlik die corset!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief die blommetjies!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20