Veronique Van der Merwe

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ń silver elegante rok met ń blydende indruk . Die rok is uiteengesit met juwele en kristal stene met die hand aangewerk . Die detail van die rok is die x-faktor .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hs Transvalia

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

As ek kyk na hoe ek my rok gevisualiseer het kom die idee van n volmaakte beeld bymekaar. Ek wou 'n rok hê wat my definieer ... Eenvoudig, sag en elegant met sprankel, verfraai met juwele om daardie Hollywood "red carpet" glans te gee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is die detail van my rok. Elke blokkie, patroon en kristal steun wat my rok nog meer modieus maak . Ek hou van die manier waarop dit my laat voel het, die selfvertroue wat dit my gegee het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media