Veronique le Roux
Teneo aanlyn skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is met liefde deur my Pa gemaak en ken hy my so goed, deur die rok vir my te ontwerp om by my kreatiewe persoonlikheid te pas. Ek wou wegbeweeg van die verwagte, moderne korset en kant materiaal om eerder met 'n elegante drapering te gaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Teneo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af het ek dit geniet om kuns te doen saam met my ouers, dus is my rok vir my 'n kunswerk wat ek waardeer en waarin ek myself kan uitbeeld.
Hierdie vloeiende rok met 'n spesiale storie sal vir altyd in my hart voortleef.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die drapering is my gunsteling deel van die rok asook die kleur omdat ek elegant in my eie vel gevoel het.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05