Veroneque Lessing

Curro Heuwelkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok wou ek baie meer klassiek en stylvol laat vertoon. Ons het honderde prentjies en ontwerpe oorweeg. En op die ou en gegaan met hierdie ontwerp. Al die verskillende kant is gekoop en ontwerp is aanmekaar geslaan. Ure se speel en besluit wat om uiteindelik te doen. Al die swart kant en rose is met die hand opgewerk

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou meer elegante en klassieke styl volg met hierdie rok

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok met al die verskillende kant en bykomstighede saam maak die hele prentjie.

Datum van matriekafskeid?

2024-08-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media