Ursula Kotze
Hoërskool Zwartkop



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek en my ouers was in Stellenbosch vir die opedag. Ons het rustig deur die strate gestap en het die oulikste boutique gesien. Die oomblik wat ek in gestap het, het daardie rok my oog getrek.