Twané Jacobs

Hoërskool Overberg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Overberg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het hierdie rok gekies omdat ek van die kontras tussen die sagte sjampanje kleur en die elegante swart kant hou. Die ontwerp is klassiek maar steeds modern , en die skeursnit gee dit n stylvolle , selfversekerde voorkoms. Ek wou iets hê wat uniek is , maar steeds tydloos lyk.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om iets te dra wat elegant en tydloos is , maar steeds uniek . Ek wou hê die rok moes my persoonlikheid weerspieël - stylvol , selfversekerd en bietjie anders. Die kombinasie van die sagte sjampanje kleur met die swart kant gee n koninklile gevoel , terwyl die skeursnit n moderne en gewaagde aanraking byvoeg

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok was die oop rug en die vetersluiting - dit gee die rok n koninklike gevoel en dit pas perfek by my persoonlikheid

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media